Cheatography
https://cheatography.com
Fokus Van Boek
behandel fisiese wetenskappe (fisies + chemie) |
Bassise Van Wetenskap
gebaseer op gebruik van eksperimentering + toetsing om wereld te verstaan |
|
|
Wetenskaplike Metode
vereis voortdurend herevaluering wat ons verstaan deur toetsing van nuwe getuienis aan huidige teoriee pas teoriee aan, indien resultate nie toets slaag nie |
Kragtige Gereedskap
wetenskaplike metode = noodsaaklik in fisiese wetenskap |
|
|
Wetenskaplike Teorieë
Teorie: Wiskundige voorstelling van 'n verklaring wat nie noodwendig bewys is nie
Verskil van 'n wet: 'n Teorie kan weerlê word deur empiriese (visuele of meetbare) bewyse.
Empiriese weerlegging: As bewyse gevind word dat 'n teorie verkeerd is, kan dit afgewys word.
|
Created By
Metadata
Comments
No comments yet. Add yours below!
Add a Comment